|
erthenia (July 20, 2008 at 12:09 pm)
omg! now I'm having a good old cry!
vodacomdiff (July 9, 2008 at 2:36 pm)
Hel ek het nou lanklaas so lekker gehuil. Dit sal altyd my huis wees, maar ek kan nie daar bly nie. So ek het maar vir my 'n ander huisie gaan soek. Ek mis dit moer baie. Cheethas bo. Uit North Dakota. DIFF
jayskatinka (July 6, 2008 at 12:12 am)
ek tjank elke keer s ek die video sien...Dis sommer awesome man!!!!Ek bestel biltong,mrs balls,castle en al daai lekker goedjies online maar dit maak my net meer velang....ek kom weer terug,,,eendag...liefde uit chicago.
Dieds01 (July 5, 2008 at 4:59 am)
Dis seker een van die beste videos wat ek in n lang tyd gesien het, goed gedoen! Ons mis baie dinge en meer, miskien is ons eendag weer in die republiek,maar dalk eendag wanneer dit weer goed gaan.
ZenSabre (July 3, 2008 at 3:47 pm)
what a song ...and what a vid...seems like you really took your time with it...thanks boetie...my afrikaans is nie perfek nie, maar ek kan probeer...ek kom nou nou huis toe...het genoeg van Engeland gehe, al my brains en talent is net vir een land...en dis suid van die equator...die laste stop voor die hemel...☺☻☺☻
samoofah (June 10, 2008 at 11:49 am)
ja, ek sit hier in Aus en na 6 jaar mis ek huise toe ook...
vindicatedsavage (June 7, 2008 at 8:15 pm)
:(Ek woon nou al amper 10 jaar in Holland, en dit voel nog steeds nie soos huis nie.Baie min goed het die mag om my te laat huil... hierdie song is één van hulle. Ooit sal ek weer huis toe gan,Suid Afrika, opa/oma, maatjies, BRAAI.... eendag sal ek huistoe kom.
gbritsusa (June 7, 2008 at 8:14 am)
Maak nie saak hoe ver jy van die huis af is nie. Huis bly altyd huis. Dankie vir die video. Laat my al die biltong, braai, chutney en Castle mis.
Bulltwag (June 4, 2008 at 10:08 am)
Cheers vir die video man... dit is awesome.. bly in AUS vir 5 jaar nou al.. maar suid afrika is nog so diep in my hart... Proudly South African tot die einde!!!!!!!!
koekeloek (June 1, 2008 at 1:28 am)
Wens ek kon se na 25 jaar is ek oor SA, vergeet dit, sal nooit gebeur nie. Dit is en bly altyd in jou hart, pragtige video, Baie Dankie! |